Troeteldier van die Jaar-kompetisie van 4aPet
Is jou troeteldier die volgende gesig van 4aPet? FACE OF 4APET Troeteldierkompetisie-inskrywings is nou oop. Staan 'n kans om 'n koopbewys van R1500 te wen om op www.4apet.co.za te spandeer en wees die gesig van 4aPet vir hierdie jaar.
Wat is die pryse wat my troeteldier kan wen?
Hierdie is 'n jaarlikse kompetisie en die wenners sal aan die einde van die jaar gekies word! Pryse soos volg: R1500 wenner, R750 naaswenner en R500 vir derde plek.